Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

by D.J. Opperman
Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

by D.J. Opperman

eBook

$7.99  $9.07 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.07. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. Dié skooluitgawe het ’n inleiding en verklarende aantekeninge.

Product Details

ISBN-13: 9780624068570
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/31/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 383 KB
Language: Afrikaans

About the Author

D.J. Opperman, een van die bekendste Afrikaanse digters, se debuut-digbundel, Heilige beeste, verskyn in 1945 en word in 1947 met die Hertzogprys vir poësie bekroon. Hy ontvang daarna nog drie keer die Hertzogprys: Periandros van Korinthe (vir drama, 1956), Voëlvry (vir drama, 1969) en Komas uit ’n bamboesstok (vir poësie, 1980). Hy ontvang ook die CNA-, WA Hofmeyr- en Louis Luyt-pryse vir Komas uit ’n bamboesstok. Opperman was ook bekend as samesteller van bloemlesings en die bekendste voorbeelde hiervan is Groot Verseboek (die eerste uitgawe het in 1956 verskyn) en Kleuterverseboek. In 2000 verskyn die bundel Sonklong oor Afrika waaraan hy ten tyde van sy dood gewerk het.

Read an Excerpt

Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak._x000D_

Dié skooluitgawe het ’n inleiding en verklarende aantekeninge.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews