Malhuis

Malhuis

by Anel Heydenrych
Malhuis

Malhuis

by Anel Heydenrych

eBook

$9.99  $11.00 Save 9% Current price is $9.99, Original price is $11. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Helena Harmse is ’n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by ’n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit ’n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper – ’n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee – die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel ’n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is ’n uitdagende, eroties-sielkundige riller.

Product Details

ISBN-13: 9781485903451
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 248
File size: 289 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Anel Heydenrych is die skrywer van die erotiese riller Malhuis. Sy het vroeër as joernalis en aanbieder op rsg bekendheid verwerf. Van haar verhale is ook in die bundel Viersprong opgeneem. Nadat sy tyd in Taiwan, die vsa en Engeland deurgebring het, woon en werk sy tans op Colesberg.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews