Anthea se Reis

Anthea se Reis

by Anthea Van Der Pluym
Anthea se Reis

Anthea se Reis

by Anthea Van Der Pluym

eBook

$8.95 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Gewelddadige dood en die akute hartseer wat daarop volg, is nie langer vir Anthea ‘n vreemdeling nie.

Hierdie boek, geskryf vanuit ‘n persoonlike perspektief, is ’n bron van aanmoediging vir familielede en vriende wat slagoffers bystaan tydens die nasleep van ’n vernietigende en lewensveranderende gebeurtenis. Hierdie verhaal beskryf hoe Anthea die uitwerking oorlewe het van ’n geliefde se gewelddadige dood. Dit vertel ook van die begin en voortgaande self-verandering wat herontdekking moontlik gemaak het. Dit bring bymekaar die wysheid, empatie en warmte van ’n gewone vrou wat nie net oorleef het nie, maar wat die vermoë herwin het om die unieke wese van haar eie lewe te geniet.
Anthea is daaraan verbind om te help met die fasilitering van inligting uit te ruil sodat slagoffers en helpers hulp kan kry. Anthea koester die hoop dat haar verhaal ander sal beïnvloed om met hulle eie reis te begin. Om met die daad van geweld nou in die verlede, lewe te herontdek.

We don’t receive wisdom, we must discover it for ourselves after a journey that no one can take for us or spare us. Marcel Proust


Product Details

BN ID: 2940045817684
Publisher: Anthea Van Der Pluym
Publication date: 04/07/2014
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 397 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Anthea is a thought leader and change agent on women's ability in society. As a successful public speaker, author and educator, she champions authenticity, and self empowerment to grow women personally and professionally. She works tirelessly to coach and mentor women's personal growth and motivate them to take up a greater role in society and business. Her inspirational material is available through ebooks. courses, and public speaking events. She holds a BCom, and MBA with distinction as well as 20 years business and training experience. When she is not travelling around the world, she paints and potters in her ocean town, Hermanus in South Africa.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews